Clocolan Landini (Pty) Ltd is in 2017 gestig. Die maatskappy wil graag aan die plaaslike boere diens lewer deur die herstel van trekkers en plaastoerusting, die nodige onderdele te verskaf en ons verkoop nuwe Landini en McCormick trekkers.

Clocolan Landini (Pty) Ltd was established in 2017. The company serve the local farmers by repairing tractors and farm equipment, providing the necessary parts and we sell new Landini and McCormick tractors.

For excellent service